Laerskool Worcester-Oos leerder word gekies vir die Kaapse Wynland-netbalspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester-Oos is ongelooflik trots op Cali Jacobs wat in die o.11 Kaapse Wynland-netbalspan opgeneem is! Jou harde werk, deursettingsvermoë en liefde vir die spel word beloon. Ons sien uit om te sien hoe jy hierdie geleentheid aangryp en verder groei. Hou aan skitter, Cali!
![]()










