Hoërskool Bloemfontein netbal liga wenners
ADVERTISEMENT
Ons skool het deelgeneem in die B-liga van die Bloemfontein skole netbal liga.
Ons het 8 spanne (o.14A en B, o.15 A en B , o.16 A en B asook o.19A en B) ingeskryf in die liga in 2022 en is baie trots dat vier van ons spanne die liga gewen het.
Die finale ronde het op 25 Mei 2022 plaasgevind.

Die o.14A span: Agter v.l.n.r.: Princess Conduah, Robyn Buys, Ontatile Masenya, Nandipa Morwe, Caleigh Ontong. Voor v.l.n.r.: Mev R Liversage (afrigter) , Lesedi Mohapi en Mej A Shaw (hulp afrigter)

Die o.14B span: Agter v.l.n.r.: Nthabiseng Molale, Princess Chimeziri, Jadeen Smith,, Veruschka Phangwa, Nana Aba Amoah, Lu Jade Ross, Danel van Tonder. Voor. v.l.n.r.: Mev R Liversage (afrigter) Mpho Mothijoa, Mej A Shaw (hulp afrigter)

Die o.15B span: Agter: Naledi Segalo, Khanyesile Singonza, Jazlyn Lubbe, Oratile Nakadi, Bongiwe Mhlungu, Zanele Khumalo. Voor: Amonche Barends

Die o.16 B span: Agter v.l.n.r.: Dintle Masiane, Mihle Mazo, Ronell Scheepers, Atlegang Ramolehe, Karabo Moleleki, Kamohelo Mokhati, Palesa Mosia (afwesig)









