Hoërskool Strand leerder ingesluit in die Wes-Kaap se o.15-netbalspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Caydi Fortein leerder van Hoërskool Strand wat onlangs tot Wes-Kaap se o.15-netbalspan verkies is. Caydi gaan Wes-Kaap by die SASN-kampioenskappe vanaf 17-21 Junie verteenwoordig. Hoërskool Strand is trots op jou Caydi!










