Hoërskool Brackenfell leerders opgeneem in die Wes-Kaap Netbalspanne
ADVERTISEMENT
Tatum Engelbrecht o.14, Jordana Sentumbwe o.15 en Jasney Arendse o.14 van Hoërskool Brackenfell is opgeneem in die Wes-Kaap Netbalspanne. Hulle neem gedurende die Junie vakansie deel. Ons o.17-afrigter, Theresea Kuhn, is ook aangewys as die o.17 Wes-Kaap afrigter. We are super proud of you all striving towards excellence and make us so proud. Well done!
![]()










