Hoërskool Kempton Park leerders presteer by die ringbal Champ of Champs
ADVERTISEMENT
Op 13 September het Hoërskool Kemton Park Dogters Eerstespan uitstekend presteer en ń tweede plek behaal. Op dieselfde dag het ons Seuns Eerstespan die trofee huis toe gebring as wenners by die Champ of Champs. Dit is ’n uitstekende prestasie vir albei spanne en ’n trotse oomblik vir ons skool.











