HTS Witbank ringbalspelers opgeneem in die SA spanne
ADVERTISEMENT
Leerders van HTS Witbank presteer goed by Nationale Skole Ringbal Toernooi. Baie geluk aan die volgende spelers wat gedurende die pas afgelope Nasionale Skole Ringbal Toernooi opgeneem is in SA spanne.
0.15 Seuns Uitnodigingspan:
- Miracle Zulu
0.15 dogters Uitnodigingspan:
- Xanthé-Amoré Booyens (K)
0.18 dogters Uitnodigingspan:
- Diané Cornelius
- Katelyn Horneman
0.18 dogters SA span:
- Kaley Coetzer
![]()










