Laerskool Orion presteer uitstekend by die Alberton Kunswedstryd
ADVERTISEMENT
Laerskool Orion het uitmuntend presteer by die Alberton Kunswedstryd. In ’n bedrywige kwartaal met revue asook sportaktiwiteite, het ons steeds ’n merkwaardige bydrae gelewer met ons skool se inskrywings:
- 903 individuele items
- 7 spanredenaars
- 2 kore
In totaal het 46 leerders Itemwennertoekennings ontvang in 89 individuele items, terwyl 4 redenaarsspanne aangewys is as Itemwenners. Albei ons kore word as Afdelingwenners aangewys.
Ons is besonder trots op al ons Ories se puik prestasies.
Die volgende leerders word as Afdelingwenners aangewys.
𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀
Graad 1-3
- 1ste – Zandré Hansen
- 2de – Ben van Jaarsveldt
- 3de – Lindi van Jaarsveldt
Graad 4-5
- 2de – Marko Hansen
- 3de – Kaitlin Dias
Graad 6-7
- 1ste – MartMari Rautenbach
- 2de – Sumay Heymans
- 3de – Alicia du Plessis
𝗘𝗻𝗴𝗲𝗹𝘀
Graad 1-3
- 2de – Zandré Hansen
Graad 4-5
- 3de – Marko Hansen
- 3de – Kaylee Quinton
Graad 6-7
- 1ste – MartMari Rautenbach
- 2de – Sumay Heymans
- 3de – Juandré Spanjer
𝗞𝘂𝗻𝘀
Graad 1-3
- 2de – Cayleb Roodt
- 3de – Gabriella Hoffman
Graad 4-5
- 1ste – Cree Coetzer
- 2de – Lianey Sutton
- 3de – Chloe Harmse
𝗩𝗼𝗸𝗮𝗮𝗹
- 1ste – Kesia Katzke
𝗕𝗮𝗰𝗸𝘁𝗿𝗮𝗰𝗸𝘀
- 1ste – Kesia Katzke
𝗜𝗻𝘀𝘁𝗿𝘂𝗺𝗲𝗻𝘁𝗮𝗮𝗹
- 1ste – Ben van Jaarsveldt
- 2de – Ruan Oosthuizen
𝗗𝗮𝗻𝘀
- 2de – Kaylee Quinton
- 3de – Mieke van Rensburg




























