Hoërskool Kempton Park hengelaar gekies vir die o.25 Classic Feeder Proteaspan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Kempton Park se Wihanli Crawley, Gr 10 is verkies tot die o.25 Classic Feeder Proteaspan wat Suid-Afrika in Oktober by die wêreldspele in Portugal gaan verteenwoordig. Baie geluk Wihanli, ons is trots op jou!











