Hoërskool Kempton Park netbalspanne spog met puik uitslae
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan al die Netbalspanne van Hoërskool Kempton Park met hulle puik uitslae in ‘n Ligawedstryd teen Hoërskool Die Anker.
Kempies speel en wen 8 wedstryde:
- Eerstes wen 35-15
- Tweedes wen 29-14
- 0/17 A wen 44-3
- 0/17 B wen 23-3
- 0/16 B wen 20-4
- 0/15 A wen 18-15
- 0/14 B wen 22-10
- 0/14 C wen 29-2
Die volgende spanne speel 19 Mei 2025 teen Die Anker:
- 0/14 A
- 0/15 B
- 0/16 A
Baie geluk aan ons spelers en afrigters!














