Hoërskool Bekker landloop atlete skitter in die Gauteng-Wes landloopspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Bekker atlete Britney Daves en Londiwe Mulder wat na die provinsiale landloopbyeenkoms deurgedring het. Dié byeenkoms het op, 31 Augustus 2024, by Hoërskool Die Anker in Brakpan plaasgevind. Ons is baie trots op julle! Britney Daves het die onder 17 Gauteng-Wes landloopspan behaal. Londiwe Mulder het die o.19 Gauteng-Wes landloopspan behaal.

Londiwe Mulder

Britney Daves









