Hoërskool Piet Potgieter kultuur leerders se talent ken geen einde
ADVERTISEMENT
Hoërskool Piet Potgieter kultuur leerders se talent ken geen einde:
Toneel:
- HPP wen vir die 2de jaar in ‘n ry die Interhoër toneel.
- Toneelstuk – Bitterfontein
Hulle ontvang ook verskeie toekennings tydens die Pronk Podium en ATKV Tienertoneel kompetisies. ATKV – Nasionale Redenaars Kompetisie: Katlego Phasha sê haar sê in Afrikaanse en praat n 8ste plek landswyd los.
Katlego Phasha
Sanlam WOW – Spelfees- Provinsiale uitdunne 2023. HPP leerders eindig in die top 3 plekke en dring deur na die Nasionale Spelfees kompetisie te Universiteit van Stellenboch in Oktober.
Afrikaans – Graad 8
- 1st – Gabby Williams
- 3de – Rentia Visser
Afrikaans – Graad 9
1ste – Charissa Janse van Vuuren
Afrikaans – Graad 10
- 1ste- Jhemma Forssman
- 2de – Lefa Rammutla
Engels – Graad 8
- 1ste – Mahlogonolo Modiba
- 3de – Mathoba Phahlane
Engels – Graad 9
1ste Koketse Mphahlele
Bosveldkunsfees 2023 Soos gewoonlik het HPP uitgeblink tydens die jaarlikse Bosveldkunsfees.
- Die junior algehele trofee (Gr8&9) Michael Jooste
- Die senior algehele trofee (Gr10-12) Jhemma Forsman
- Veelsydigste deelnemer Jhemma Forsman

















