Laerskool Gene Louw Gr 1’s se eerste skooldag
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Gene Louw in Durbanville het sy 234 graad 1’s reeds op Dinsdag 14 Januarie – ’n dag voor die skool amptelik open – verwelkom om hulle te wys wat hul eerste skooljaar sal inhou. Tydens ’n kort besoek kon die leerders hul onderwysers, klaskamers en die speelterrein vooraf beter leer ken sodat hulle meer op hul gemak was toe die “regte” eerste skooldag Woensdag aanbreek.

Caleb Sinandima

Israel Jansen saam met sy ma, Tamaryn, en sy pa, Wayne

Rose Paige

Die sangeres Andriëtte Norman en haar seun, Glynn

Naudé en Ané Bouwer (’n tweeling)









