Laerskool Welgemoed kwartaal 1 hoogtepunte
ADVERTISEMENT
Blessies het geskitter by Durbell Atletiek. Welgemoed Laerskool het 10 atlete wat deurdring na die Metro Noord byeenkoms:
- Christiaan Burger- 2de 1200m
- Stephan Pienaar- 2de 1200m
- Daniel Rossouw- 3de 70mH
- Alex vd Werf – 1st 1200m, 2de Hoogspring, 1st 150mH
- Mila Parker – 1st diskus
- Liam Els – 2de 1200m en 2de 800m
- Emile Kotze Benade 3de 1200m en 3de 800m
- Lea Oosthuizen – 2de gewigstoot
- Jennifer v Schalkwyk – 1st spiesgooi, 1st 75mH, 1st hoogspring en 2de 200mH
- Lila Nell – 1st 200mH en 2de 200m
Alle Fotografie deur Suzanne Meyer-Nell
Kuns: Ons wenners van die Hartjie Versier Kompetisie! Van links: Isabella Stratman (Gr2), Juffrou Amé en Amke van Niekerk (Gr4) Volgende bladsy:
Lezé Calitz (Gr6) het die senior afdeling gewen met haar kunswerk. Baie Geluk maats!
Sosiaal: Geliefde skrywer, Fanie Viljoen, het onlangs by Laerskool Welgemoed gekuier! Ons leerders was in die wolke! Dankie vir die wonderlike praatjie














