Hoërskool Witteberg karateka oppad na Kroasië
ADVERTISEMENT
Geluk aan Hanré Dreyer, `n Graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg wat die afgelope naweek aan die Arnold Classic deelgeneem het en `n Brons vir Kumite ontvang het. Hanré is ook gekies vir die KSA span wat later vanjaar na Kroasië toe vertrek!










