Karate prestasie van Bethlehem Voortrekker leerders
ADVERTISEMENT
Karate Prestasie van Bethlehem Voortrekker leerders: Mia and Josh were elected as members of the SA team:
- Mia Ehlers neem deel aan die KSA Open & Elite Championships in Tongaat vanaf 19-21 Julie 2024. Tydens die kompetisie verwerf sy ‘n silver medalje in die Junior Female +66kg afdeling.
- Josh Bezuidenhout neem deel aan die KSA Open & Elite Championship in Tongaat vanaf 19-21 Julie 2024.Tydens die kompetisie verwerf hy ‘n Goue Medalje in die U21 +84kg afdeling sowel as ‘n Brons medalje in die Seniors +84kg afdeling. As deel van die Senior Male Kumite span verwerf hy ook ‘n Brons Medalje.
Tydens die kompetisie word beide Mia en Josh verkies as lid van die SA span om deel te neem aan die Africa Games sowel as die Commonwealth Championships later in die jaar. Ons is baie trots op beide Mia en Josh se prestasies.
![]()










