Primêre Skool Jim Fouché Rugby leerder gekies vir o.12 Vrystaat 7’s Rugbyspan
ADVERTISEMENT
Zander Victor is gekies vir die o.12 Vrystaat 7’s Rugbyspan wat binnekort gaan deelneem aan die toernooi in Krugersdorp, Pretoria en Bloemfontein. Primêre Skool Jim Fouché is super trots op jou en wens jou groot sukses toe, en ons weet jy gaan ‘n groot aanwins wees die span!

Zander Victor 7’s Rugby









