Laerskool Bastion leerder word gekies vir die WP o.13-sewesspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Bastion leerder Xandru van Rensburg is gekies vir die WP o.13-sewesspan, wat vanaf 19-21 September 2024 aan die nasionale sewestoernooi in Worcester sal deelneem.
![]()










