Hoërskool Robertson 7’s rugbyspeler haal Bolandspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Bernardo Diedericks wat tot die Boland-7’s-span verkies is. Hulle neem gedurende die Oktobervakansie aan ‘n toernooi deel. Baie gekuk met hierdie prestasie. Jy maak Hoërskool Robertson trots!










