HS Punt debat leerders by die Suid-Kaap uitdunne
ADVERTISEMENT
Stefani Muller en Daniella Duvenhage was 8 April by Hoërskool Langenhoven in Riversdal vir seniordebat. Twané Herbst, Reece Meyer en Zarah Herselman vir juniordebat, asook Quré Roets, Dané Lubbe en Liané Pretorius vir juniordebat.
Hierdie was die Suid-Kaap uitdunne en al drie spanne het hulself baie goed van hul taak gekwyt ten spyte van die senuwees was hulle almal kalm en reg om hul harte uit te debatteer vir Hoërskool Punt.
Uitslae kom eers later.










