Hoërskool Durbanville eindig as naaswenners van Dink of Sink 2022
ADVERTISEMENT
Hoërskool Durbanville eindig as naaswenners van die Afriforum Landsfinaal Dink of Sink. Baie geluk Ann-ne Venter, Megan Lourens, Jacobus Smuts en Juff. Nadia Redelinghuys met hierdie puik prestasie, ons is trots op julle.
![]()










