Hoërskool Witteberg debatspanne maak amok
ADVERTISEMENT
9 Debatspanne van Hoërskool Witteberg het amok gemaak tydens die ATKV Vrystaat-En-Noord-Kaap Debatskompetisie. `n Totaal van 4 Juniorspanne en 5 Seniorspanne het hul debatte teen hul opponente gewen.
In die Juniorafdeling wen die volgende spanne:
- Nicke Mienie, Petroné Goosen en Elizca von Moltke wen vs. Hoër Meisieskool Oranje
- Heleen van Pletzen, Juané Loubser en Illne Myburgh wen vs. Hoërskool Diamantveld
- Marichelle Spies, Arné Maritz en Henke Minnaar wen vs. Hoër Meisieskool Oranje
- Cobus Labuschagne, Zané Wessels en Tria-Mari Strydom wen vs. Hoër Meisieskool Oranje
In die Seniorafdeling wen die volgende spanne:
- Simoné Venter en Handri Spies wen vs. Hoërskool Diamantveld
- Marco van der Merwe en Gerhard Viljoen wen vs. Bethlehem Voortrekker
- Gustav Hauptfleisch en Jurie Wessels wen vs. Grey Kollege
- André Hauptfleisch en TJ Heyns wen vs. Afrikaanse Hoërskool Sasolburg
- Anke Bruwer en Roelof Stander wen vs. Afrikaanse Hoërskool Sasolburg
Verder dring 3 spanne deur na die Semifinaal wat in Augustus by die ATKV-Buffelspoort gehou gaan word.
Baie geluk aan; Nicke Mienie, Petroné Goosen, Elizca von Moltke, Heleen van Pletzen, Joanné Loubser, Illne Myburgh, André Hauptfleisch en TJ Heyns wat Witteberg hier gaan verteenwoordig. Sterkte met die voorbereiding!
Leerder wat aan die Vrystaat-En-Noord-Kaap rondte van die Debat deelgeneem het op 21 & 22 April is van links voor:
Tria-Mari Strydom, Cobus Labuschagne, Henke Minnaar, Marichelle Spies, Elizca von Moltke, Nicke Mienie, Petroné Goosen, Heleen van Pletzen, Illne Myburgh, Arminda da Silva, Sunita Bezuidenhout, Gustav Hauptfleisch, Jurie Wessels, André Hauptfleisch, TJ Heyns, Simoné Venter, Handri Spies, Gerhard Viljoen, Marko van der Marco van der Merwe en Anke Bruwer.










