Laerskool Bosveld sit daad by woord in debat
ADVERTISEMENT
Laerskool Bosveld sit daad by woord in debat. Laerskool Bosveld Primary het verlede week op die 18de Oktober ‘n debataand aangebied waat graad 6 tot 7 leerders hul hamsterwiele in teenoorgestelde rigtings kon draai.
Gewigtige besprekingspunte soos die implak van sosiale media op ons samelewing en die rol van selfone in ons skole was op die agenda. Die graad ses leerders het hul besonder goed van hul taak gekwyt deur in die groot spore van hul graad 7 voorgangers te stap. Hierdie Bossie-span sit mag in die pen wat die sward verslaan.
![]()









