Hoërskool Transvalia netbaldogters gekies vir die Gauteng-proewe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende netbaldogters van Hoërkskool Transvalia wat gekies is vir Gauteng-proewe wat 6de April plaas vind by Hoërskool Florida.
o/14
- Lize Swart
- Karli Nieuwenhuizen
o/15
- Marizel Olwagen (Afwesig op foto)
o/16
- Marie Louw
- Nicole van Wyngaardt
o/17
- Melandri Smith
o/18
- Mikayla Kugler
- Ruzaan van Zyl













