Hoërskool Durbanville presteer by die Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie
ADVERTISEMENT
3 junior- en 3 seniorspanne van Hoërkool Durbanville het aan die Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie se streeksuitdunne by Hoërskool DF Malan deelgeneem. Die volgende debatteerders word as beste sprekers aangewys tydens hulle debatte:
Juniors:
- Marlie Agenbach
- Zoey Smith
- Charl Vries
- Elizabeth Coetzer
- Stephan Lombard (2 keer)
Seniors:
- Islah Vorster (3 keer)
Ons een juniorspan, Tiaan Groot, George du Plessis en Stephan Lombard, haal ook die semifinaal.
Durbanville maak geskiedenis deur twee senior spanne in die semi-finaal op te lewer:
Angelique Myburgh
Lenae le Roux
Genevieve Myburgh
Durbanville wen vanjaar Dink of Sink se Suidstreek kompetisie. Span bestaan uit:
Islah Vorster
Melandi Nabal
Tian Bierman
Baie geluk Durbies, julle maak ons trots!














