Primêre Skool Jim Fouché landloop atlete presteer
ADVERTISEMENT
Landloop leerders het op 9 Mei 2025 deelgeneem aan ‘n landloopkompetisie by KOVSIES. Dit was hul eerste deelname aan so kompetisie en ons weet hulle gaan nog groot hoogtes bereik! Trots op julle!
- Skylar Labuschagne – 9de – Meisies o.11-3KM
- Melinke van der Merwe – 24ste – – Meisies o.13-3KM
- Minke Smit – 16de – Meisies o.13-3KM
- Laura Pitout – 22ste – Meisies o.13-3KM













