Hoërskool Ermelo afrigter gekies as voorsitter van Groot Skole Rugby Vereniging
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan mnr Rudy Joubert was gekies is as die voorsitter van die Groot Skole Rugby Vereniging. Dit is ’n groot eer en Hoërskool Ermelo wens mnr Joubert alle sterkte toe.
Mnr Rudy Joubert










