Silwer vir die Hoërskool Jim Fouché Raakpraters
ADVERTISEMENT
Afriforum se Dink of sink onvoorbereide debatskompetisie sentraalstreeksuitdunne het Donderdag, 28 Augustus, plaasgevind. In die senior-afdeling neem 18 spanne deel. Die Hoërskool Jim Fouché-raakpraters eindig algeheel tweede tydens hierdie kompetisie.

V.L.N.R: Marlé van der Merwe, Carlise Botha en Alex Bezuidenhout









