HS Witteberg het 4 Senior en 2 Junior Debatspanne dring deur na die ATKV semifinaal
ADVERTISEMENT
HS Witteberg het 4 Senior en 2 Junior Debatspanne dring deur na die ATKV semifinaal. Witteberg is trots op `n totaal van 6 debatspanne wat deurdring na die ATKV-Debat Semifinaal. Ons is bitter trots op julle!

Seniors: van links: AJ Erasmus, Zané Wessels, Ané Joubert, Illne Myburgh, Lanri Labuschagne, Tria-Marie Strydom, Francisca Rheeder en Judie Uys

Jnniors: Van links: Gerhard Nel, Izandri Strydom, Heilene Meintjes, Limay Kriel, Leonelle van Niekerk en Rigardt Strydom.









