Vrystaat rugby prestasie vir Primêre Skool Jim Fouché
ADVERTISEMENT
Vrystaat rugby prestasie vir Primêre Skool Jim Fouché: Baie geluk aan Nico Venter wat vir die Vrystaat o.12 Rugbyspan gekies is!.

Nico Venter
Baie geluk ook aan Jean-Dré Steyn wat vir die Vrystaat o.13C Rugbyspan gekies is.

Jean-Dré Steyn









