Primêre Skool Jim Fouché sê totsiens
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Jim Fouché het vandag afskeid geneem van ‘n tannie wat diep spore getrap het, Tannie Manda du Preez. Na 25 jaar en 3 maande se lojale diens is dit nou tyd vir die volgende hoofstuk in haar lewe saam met haar man, Oom Johan, haar kinders en kleinkinders. JF wens vir tannie alle sterkte toe met tannie se aftrede en gee die volgende versie:
𝐷𝑒𝑢𝑡𝑒𝑟𝑜𝑛𝑜𝑚𝑖𝑢𝑚 31:8
𝐸𝑛 𝑑𝑖𝑡 𝑖𝑠 𝑑𝑖𝑒 𝐻𝑒𝑟𝑒 𝑤𝑎𝑡 𝑣𝑜𝑜𝑟 𝑗𝑜𝑢 𝑢𝑖𝑡 𝑡𝑟𝑒𝑘; 𝐻𝑦 𝑠𝑎𝑙 𝑚𝑒𝑡 𝑗𝑜𝑢 𝑤𝑒𝑒𝑠; 𝐻𝑦 𝑠𝑎𝑙 𝑗𝑜𝑢 𝑛𝑖𝑒 𝑏𝑒𝑔𝑒𝑤𝑒 𝑜𝑓 𝑣𝑒𝑟𝑙𝑎𝑎𝑡 𝑛𝑖𝑒; 𝐽𝑦 𝑚𝑎𝑔 𝑛𝑖𝑒 𝑏𝑒𝑣𝑟𝑒𝑒𝑠 𝑜𝑓 𝑣𝑒𝑟𝑠𝑘𝑟𝑖𝑘 𝑤𝑒𝑒𝑠 𝑛𝑖𝑒.













