Laerskool Truida Kestell sprekers deur na Oppie Tong af finaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell sprekers wat na die nasionale finaal van OPPIE TONG AF deurdring. Dit sal van 13-15 Oktober by Leriba Lodge in Centurion plaasvind.
- Isabelle Koch R. 7)
- Kai De Klerk (GR. 6)
- Andries van der Walt (GR. 1)










