LS Fountainebleau kondig met trots hul Leerlingraad vir 2024 aan!
ADVERTISEMENT
Leiers 2024
“`n Leier is iemand wat altyd die regte ding doen, al kyk niemand nie.”
Laerskool Fontainebleau kondig met trots die Leerlingraad vir 2024 aan! Baie geluk! Ons weet ons skool is in goeie hande met hierdie 34 leiers. Hierdie groep leerders is die eerste groep leiers sedert 2017.
















