Laerskool Truida Kestell ruiter gekies vir Vrystaat Core League-span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell ruiter Hanzelle Hattingh wat vir die Vrystaat “Core League” Span gekies is. Sy sal aan die Nasionale kampioenskappe deelneem op 30 September – 4 Oktober 2022 by Kyalami Equestrian Park waar al die provinsies teen mekaar sal deelneem.
![]()









