Laerskool Fontainebleau redenaars presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Fontainebleau is ongelooflik trots op Katlego Motaung en Chloé Smith wat by die Interskole Nasionale Redenaarskompetisie deelgeneem het. Julle harde werk, selfvertroue en deursettingsvermoë maak Fonties baie trots!











