Laerskool Fontainebleau se dogterskrieketspan sluit seisoen op ‘n hoë noot af
ADVERTISEMENT
Laerskool Fontainebleau se dogterskrieketspan het met trots hul seisoen afgesluit deur 2de plek in die Super 12-kompetisie in te neem! Baie geluk aan elke speler en afrigter – julle harde werk, spanpoging en deursettingsvermoë het vrugte afgewerp. Fonties is ongelooflik trots op julle prestasie!










