Laerskool Fontainebleau Graad 3 leerder ontvang Distrikstoekenning
ADVERTISEMENT
Laerskool Fontainebleau is baie trots op Marcus Burger, ‘n Graad 3-leerder, wat ‘n toekenning vir Afrikaans Huistaal, by die Johannesburg Noord Distrik se Toekenningsgeleentheid ontvang het. Welgedaan Marcus!
![]()










