LS Westwood leerlinge word vereer by jaarlikse Conspirito kunswedstryd
ADVERTISEMENT
Laerskool Westwood leerlinge het Nasionale toekenning ontvang by die Kunswedstryd en Redenaars by die jaarlikse Conspirito kunswedstryd. Daar was ongeveer 11 000 leerlinge wat deelgeneem het, ongeveer 500 wat nasionale toekennings ontvang het. Die Wessies spog met 14 van die landswye itemwenners.
Daar was ongeveer 11 000 leerlinge wat deelgeneem het, ongeveer 500 wat nasionale toekennings ontvang het. Die Wessies spog met 14 van die landswye itemwenners.
Agter: Megan-Lee Myburgh, Clea Theron, Sanѐ Cilliers, Megan Theron, Mieke Prinsloo, Marnits Roos
Voor: Casey Cockburn, Alyssia Lynch, Ava-Lee Jardin, Danica Human, Milea Theron, Karli Dye, Zian vd Merwe, Danica Human
Inlas: Rumѐ Bredenhand










