Laerskool Eikestad hou Matriektee vir die Klas van 2017
ADVERTISEMENT
Laerskool Eikestad hou Matriektee,vir die Klas van 2017
![]()
Op Woensdag, 26 Oktober 2022, was die gr.7-klas van 2017 terug genooi na Laerskool Eikestad vir hulle matriektee. Dit was ‘n heerlike oggend en Laerskool Eikestad het dit geniet om die oud-Eikestad leerders weer te sien en herinneringe te herleef.
Dankie aan elke leerder wat dit bygewoon het. Laerskool Eikestad wens julle baie sterkte toe met die eksamen, asook vir die nuwe hoofstuk in julle lewens wat voorlê.
Julle sal altyd deel wees van die Laerskool Eikestad-familie










