HS Outeniqua spog met beste Landbouwetenskap presteerder in Wes-Kaap
ADVERTISEMENT
EMILE ROSSOUW HEYNS
BESTE IN WES-KAAP IN LANDBOUWETENSKAP
Baie geluk aan Emile Rossouw Heyns wat 95% behaal het vir Landbouwetenskap in die matriek 2021 eksamen.
Op 3 Februarie 2022 het hy ‘n toekenning ontvang by die Wes-Kaap 2021 Nasionale Senior Sertifikaat-toekenningsermonie vir Landbouwetenskap!
Hoërskool Outeniqua is baie trots op die besondere Kwagga!
![]()










