Worcester Gimnasium leerder verteenwoordig SA by Karate Wêreldkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Elaine Venter, gr. 10, verteenwoordig Suid-Afrika by vanjaar se Karate Wêreldkampioenskappe in Chiba, Japan van 3 – 14 Augustus. Sy neem aan Kata en Kumite deel.
Congratulations! We are extremely proud of you and wish you the best of luck at the championships.











