Primêre Skool Naudeville Krieket prestasies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Naudeville personeel wat deel vorm van die bestuur en afrigting van Lejweleputswa krieket:
- Mnr. Tommie Doubell-Hoof van Laerskole Lejweleputswa krieket.
- Mnr. William Goslett – Tesourier van Lejweleputswa krieket.
- Mnr. William Goslett- 0.13A Seuns afrigter.
- Mnr. Kelvin Olivier- 0.11A Seuns afrigter.
- Juf. Maryna De Bruyn- 0.13A Dogters afrigter.
- Juf. Anzel Schoeman- 0.13A Dogters afrigter.















