Worcester Gymnasium musiekleerders het die UNISA Teorie-eksamen geskryf
ADVERTISEMENT
Vier van Worcester Gymnasium musiekleerders het die UNISA Teorie-eksamen geskryf:
- Samuel van Wyk slaag graad 4-teorie.
- Claudi Booth slaag graad 3-teorie met Lof (80%)
- Kaylee Fransman slaag graad 4-teorie met Lof (82%)
- Mikayla Snygans slaag graad 4-teorie (93%).
Vir hierdie prestasie word haar naam ook op die UNISA Ererol geplaas. Baie geluk met hierdie besondere prestasies!










