Worcester Gimnasium Landloop prestasies
ADVERTISEMENT
Ses van Worcester Gimnasium se leerders is gekies vir die Noord-Boland Landloopspan wat in Augustus aan die Boland Kampioenskappe deelgeneem het.
- Lee-chan Plaatjies – Meisies 0.16 – 4 km
- Shanon Swarts – Meisies 0.14 – 4 km
- Lezé de Vlam – Meisies 0.15 – 4 km
- Shenice Lukas – Meisies 0.16 – 4 km
- Herchelle Manuel – Seuns 0.15 – 4 km
- Whaleeshá van Rooy – Meisies 0.14 – 4 km

Herchelle Manuel

Lee-Chan Plaatjies

Lezé de Vlam
Drie van ons leerders, Lee-chan Plaatjies (o. 16), Shenice Lukas (o. 16) en Herchelle Manuel (o. 15), is ingesluit in die Boland Skolelandloopspan wat Saterdag 31 Augustus aan die Wes-Kaap Skole Atletiek Landloopkampioenskappe by Hoërskool Hottentots-Holland in Somerset-Wes deelneem.

Shanon Swarts

Shenice Lukas

Whaleesha van Rooy









