Worcester Gimnasium ruiter presteer in SANESA se streekkampioenskap
ADVERTISEMENT
Judi Viljoen was opgeneem in die Wynland A-span wat vanaf 8 – 11 Augustus aan die Suid-Afrikaanse Skoleperdrykompetisie (SANESA) se streekkampioenskap in Stellenbosch deelgeneem het. Sy het die span in vyf afdelings verteenwoordig.










