Laerskool Aliwal-Noord atlete neem deel aan die Vrystaat Landloop-Liga
ADVERTISEMENT
Laerskool Aliwal-Noord atlete neem deel aan die Vrystaat Landloop-Liga #5. Hiermee die uitslae van 12 Julie 2024 wat plaasgevind het by die Universiteit van die Vrystaat, in Bloemfontein.
Atleet: Giselle Labuschagne
- Afstand: 3km
- Ouderdom: Dogters o.11
- Plek: 10de uit 24
- Tyd: 15 minute 42 sekondes
Atleet: Adanje Kotze
- Afstand: 2km
- Ouderdom: Dogters o.10
- Plek: 13de uit 34
- Tyd: 10 minute 25 sekondes











