Laerskool Rooihuiskraal landloopatlete behaal die AGN Provinsiale klubspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende landloop-atlete van Laerskool Rooihuiskraal wat die AGN Provinsiale klubspan gehaal het. Hierdie atlete gaan die 14de Junie deelneem aan die Interprovinsiale SA Landloop Klubkampioenskappe in Rustenburg.















