5 Leerders van Laerskool Gansbaai neem deel aan die Helderberg Eisteddfod solo sang
ADVERTISEMENT
5 Leerders van Laerskool Gansbaai het aan die Helderberg Eisteddfod solo sang-afdeling deelgeneem in Somerset-Wes en almal Goud Plus verwerf :
- Eben du Plessis
- Jan-Dawid du Plessis
- Hanro Coetzer
- Zia March
- Monecia Sauls










