Landloop prestasie vir Laerskool Durbanville
ADVERTISEMENT
Hierdie Laerskool Durbanville atlete het op 2 September aan die Provinsiale Landloopkampioenskappe te George deelgeneem. Die uitslae was as volg:
- Diné was 14de
- Carika Rossouw 9de
- Helene van der Merwe 5de
- Lara Stander 1ste
- Jesse Nel 3de
- Anke Stander 8ste
Lara Stander en Jesse Nel kwalifiseer vir die SA-kampioenskappe wat einde September in Limpopo plaasvind.
Voor l.n.r: Carika Rossouw o.12; Jesse Nel o.13; Diné van de Wal o.10 Agter l.n.r: Lara Stander o.13; Helene van der Merwe o.12; Anke Stander o.13









