Tweekamp prestasie vir Hoërskool Bredasdorp
ADVERTISEMENT
Hierdie vyf leerders neem vandag aan die Interprovinsiale Tweekamp byeenkoms in Oudtshoorn deel. Baie sterkte! Julle maak Hoërskool Bredasdorp trots, ! Anzia Coetzee, AJ Naudé , Dirk Neethling, Markus van der Walt en Dirk Uys.










