Hoërskool Rustenburg gholfspelers wys hul staal
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rustenburg gholfspelers wys hul staal: NWU Prestige Sportreeks (Finale): Gholf te Pretoria (25 April 2022). Superreeks-wenners!
- Algeheel: 1ste
- Juniors: 1ste

Hendré Naude, Aidan Drummond, Jordan Goosen)
- Seniors: 2de – Reghard Pieterse, Stefan Kruger, Darion van den Bergh)
- Beste individuele junior telling: Aidan Drummon

Aidan Drummond, beste o. 16 telling









